• Full Time
  • Worcester

Pool Transport het ’n vakante pos vir ’n Yardvoorman beskikbaar. Die pos behels werk in skofte en verantwoordelikheid vir die daaglikse bedrywighede en algemene orde van die yard.

Main Responsibilities

  • Toesig oor Algemene Werkers en hul daaglikse take.
  • Verantwoordelikheid vir die algemene bedrywighede, netheid en huishouding van die yard.
  • Verseker dat Vlootbestuurders se opdragte korrek en betyds uitgevoer word.
  • Werk skofte by kliënt, waar toesig gehou word oor die laai van vragte.
  • Verseker dat alle nodige papierwerk korrek voltooi en hanteer word.
  • Verseker dat instruksies rakende die aflaai van vragte duidelik aan die betrokke persone oorgedra word.
  • Handhaaf goeie dissipline, orde en kliëntediens.

Minimum Requirements

  • Vorige bewese toesighouerervaring
  • Bereid wees om skofte te werk
  • Rybewys – kode EB / B (8)
  • Graad 12
  • Rekenaarvaardigheid
  • Tweetalig: Afrikaans & Engels; 3de taal sterk aanbeveling
  • Vermoë om onafhanklik te funksioneer en probleme op te los
  • Vermoë om effektief onder druk te funksioneer
  • Sterk toesighouervaardighede en vermoë om dissipline te handhaaf
  • Ingesteldheid om volgehoue uitstekende kliëntediens te handhaaf

Closing Date: 20 September 2026